Afrikaans spell checker

Maintainer:
mh
Rating:
4
Average: 4 (4 votes)
Application:
OpenOffice.org
Tags:
dictionary afrikaans,
Source code:
http://external.openoffice.org/source/browse/external/addons/dictionaries/af_ZA/
Post date:
Friday, 29 August, 2008 - 07:29
Statistics
Week: 15 - Month: 82 - Year: 1,588 - Timeline
Download extension
System Independent version - All releases
Compatible with OpenOffice 4: Unknown
User feedback:
Compatible with OpenOffice 4.x?

Afrikaans spell checker

Afrikaans spell checker

Version Operating system Compatibility Release date
2008.07.01 System Independent 3.0, 3.1, 3.2, 3.3, 3.4 29/08/2008 - 07:31 More information Download

Comments

Lekker om die Afrikaanse taal hier verttenwoordig te hê. Aitsa! Snaaks, dit is nie gelys onder Extentions-->Dictionaries nie. waarom? Dankie mh

En nou is dit.

Nou goed - ek het dit afgelaai.
Ek het in OpenOffice 3.0, met extension manager dit bygevoeg.
Ek het oral waar ek kon dink dit aangesit: tools language; tools options writing aids;
Ek kry dit nie sover om spelfoute raak te sien nie.
Daar is ook nie `n Thesaurus met afrikaans gekies nie, dit is uit-gegruis.
Wat doen ek verkeerd - hoe kry julle dit sover om te werk?

[** Baie maklik - maak openoffice toe, en begin dit weer van voor af!]

Vir die wat belangstel, hierdie speltoetser is versoenbaar met LibreOffice 3.5

Indien mens dit met Firefox sou aflaai, sal dit outomaties vra:

What should Firefox do with this file?

o Open with [LibreOffice (default)]
o Save File

Met die eerste opsie, sal LibreOffice se "Extension Manager" die lêer outomaties opmaak en installeer.

Beide Afrikaans (South Africa) en Afrikaans (Namibia) sal nou beskikbaar wees onder

Tools -> Language -> For Selection | For Paragraph | For all Text -> More...

Is daar 'n thesaurus vir Afrikaans in OpenOffice? Ek het die speltoetser, maar het die thesaurus ook nodig.
Ek het gesoek, maar kry dit net in ander tale.